Zazie Beetz

Zazie Beetz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zazie Olivia Beetz[1]
Geboorte 1 Junie 1991 (1991-06-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zazie Olivia Beetz (gebore 1 Junie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Geostorm (2017), Slice (2018), en Deadpool 2 (2018), en in die televisiereeks Atlanta (2016).

  1. "Candidates For Degrees Bachelor Of Arts" (PDF). skidmore.edu. Skidmore College.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy